Home

Welkom by Bio-Life Centre

Tuis Blad

Hier sal jy meer kan uitvind oor wat Bio-Life Centre vir jou kan bied.

Bio-Life Centre is ‘n vol toegeruste gimnasium op die skoolgronde van Hoërskool Garsfontein.  Ons praktyk fokus daarop om professionele en vriendelike hulp aan al ons lede te bied. Sou u meer belangstel in die biokinetika sy van dinge is daar ten alle tye ‘n biokinetikus om u by te staan.  Ons konsentreer veral op ortopediese rehabilitasie, sport kondisionering en gewigsverlies.

Kliek asseblief op die subtitels aan die linkerkant om meer uit te vind van ons gimnasium asook ons Pilates, Voor- & Nageboorte Oefenklasse en moet nie van ons Ozone terapie vergeet nie!!

Kontak ons gerus enige tyd indien u belangstel of net meer wil uitvind.

Hoop ons sien u gou!!

Die Bio-Life Centre Span

 
Who's Online
We have 1 guest online
Advertisement
Featured Links: