Home Gimnasium

Gimnasium

Ons het ʼn vol toegeruste gimnasium wat die geleentheid aan enige iemand van die publiek bied om in ʼn veilige, bekostigbare en professionele omgewing te kom oefen. Verskeie aanbiedinge is tans beskikbaar vir skoliere, families, pensionarisse, studente, asook individuele oefensessies.