Home Ozone

Ozone

Ozone Stoom Sauna Terapie

 

Wat is Ozone (O3)?

Ozone is ‘n onstabiele molekule wat die ekstra
O-atoom
gebruik om aan chemikalieë, gifstowwe, virusse, bakterieë, parasiete ens. te bind.  Die molekule oksideer, en los net ‘n stabiele O2 (Suurstof Molekule) as byproduk.

Die liggaam word dus natuurlik gebalanseer en stel hom in staat om homself te genees.

Hoe werk die Ozone (O3) Sauna?

30% van alle gifstowwe in die liggaam word in vet of in die limf gestoor.  Die limfvatstelsel, wat onder die vel lê, dreineer die liggaam.  O3 dring deur die vel na die limf en neutraliseer die gifstowwe.  Die gifstowwe word uitgesweet.

O2 dring deur na die bloed, spiere en organe.  O2 stimuleer die produksie van ensieme wat die selwand beskerm.  O3 oksideer ook die plaak in die are en verhoog dus O2 se dravermoë.

O2 GEE ENGERGIE!!

 Persoonlike Ervaring:

I’ve been a sufferer from a chronic auto-immune system dysfunction for a few years now. This forced me to go on chronic medication with many side effects, including impacting on my body’s ability to rid itself from toxins.

This is why Ozone Saunette Therapy became such an important part of my lifestyle therapy program. Not only is every individual session a relaxing experience, it definitely had a positive effect on:

· helping my body to get rid of the toxins by raising my body temperature.

·
my sleeping patterns (with a goodnights rest the body naturally detoxifies and regenerates itself)

·
my blood circulation

·
and finally a reduction of cellulite!

    What a bonus!!!
I can strongly recommend it.

Liana Schröder

 

Ozone Sessies

Eerste 12 Sessies   
R1400.00

Opeenvolgende 12 Sessies 

R1000.00

Enkel Sessies                    R  160.00

E-pos ons vir meer inligting by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it

Voordele van Ozone

· Inhibeer groei van virusse, bakterieë en fungi

· Stimuleer die immuunstelsel

· Bevorder bloed sirkulasie

· Reinig die bloed en die limfatiese stelsel

· Verminder selluliet

· Normaliseer hormoon– en ensiem produksie

· Verminder inflammasie en pyn

· Bevorder brein funksie en geheue

· Gewigsverlies (400-600 kalorieë per sessie)

· Versnel herstel en bevorder die vervaardiging van natuurlike pynstillers

· Detoks

· Versnel metaboliese tempo

· Kardiovaskulêre oefensessie

· Verlig spanning

Last Updated (Thursday, 03 December 2009 14:33)