Welcome to Biolife Centre
Tuis Blad
Hier sal jy meer kan uitvind oor wat Bio-Life Centre vir jou kan bied.
Bio-Life Centre is ‘n vol toegeruste gimnasium op die skoolgronde van Hoërskool Garsfontein. Ons praktyk fokus daarop om professionele en vriendelike hulp aan al ons lede te bied. Sou u meer belangstel in die biokinetika sy van dinge is daar ten alle tye ‘n biokinetikus om u by te staan. Ons konsentreer veral op ortopediese rehabilitasie, sport kondisionering en gewigsverlies.
Kliek asseblief op die subtitels aan die linkerkant om meer uit te vind van ons gimnasium asook ons Pilates, Voor- & Nageboorte Oefenklasse en moet nie van ons Ozone terapie vergeet nie!!
Kontak ons gerus enige tyd indien u belangstel of net meer wil uitvind.
Hoop ons sien u gou!!
Die Bio-Life Centre Span
English version


